Vir die slegte mens sê God: “Hoekom praat jy nog oor die wil van die Here asof dit vir jou saak maak?Hoekom maak jy asof ons met mekaar ’n ooreenkoms het?