Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 5:2-4 Die Boodskap (DB)

2. Hoor tog wat ek sê, Here!Luister hoe ek my hart teenoor U leegmaak. Ek kreun.

3. Red my as ek om hulp kom smeek. U is my God, die Een wat my lewe beheer.Daarom bid ek tot U.

4. U sal hoor as ek soggens vroeg met U praat, Here.Soggens sal ek my hart oopmaak en wag op u antwoord.

Lees volledige hoofstuk Psalms 5