Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 47:10 Die Boodskap (DB)

Regeerders, heersers, ja, al die belangrikste mense sal by God kom staan omdat hulle graag sy mense wil wees. Hy is Abraham se God.Hoe groot is God nie; Hy heers oor al die heersers.Niks en niemand is so groot soos Hy nie.

Lees volledige hoofstuk Psalms 47

Kyk Psalms 47:10 in konteks