Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 46:2-5 Die Boodskap (DB)

2. As ons in ons nood wil vlug, kan ons na God toe vlug. Hy is baie sterk.As ons beskerming soek, sal die Here ons beskerm.As ons in die moeilikheid is, sal Hy ons help.

3. Daarom skrik ons vir niks nie.Al sou die aarde bewe en dit lyk of die berge in die see wil wegsak, ons is nie bang nie.

4. Al druis en skuim die see, en al skud dit die berge heen en weer.

5. Die vloei van ’n waterstroom bring vreugde in die Godstad.God self bly daar.

Lees volledige hoofstuk Psalms 46