Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 43:3 Die Boodskap (DB)

Maak my lewe vol met u lig. Wys my wat reg en goed is. Help my.U gee tog om vir u kinders. Wys vir my wat om te doen.Sit my voet op die regte pad sodat ek U weer voluit kan dien. En bring my terug na u woonplek toe.

Lees volledige hoofstuk Psalms 43

Kyk Psalms 43:3 in konteks