Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 42:6 Die Boodskap (DB)

Ek sê vir myself: Moenie nou moedeloos word nie. Moenie twyfel nie. Waarom so hartseer? Vertrou net op God.Ek gaan Hom loof, al kry ek baie swaar.Dit is Hy wat my uit my swaarkry red.Ek sal weer vir Hom ’n loflied sing.

Lees volledige hoofstuk Psalms 42

Kyk Psalms 42:6 in konteks