Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 41:3 Die Boodskap (DB)

Die Here sal jou beskerm en keer dat die dood jou oorval. Hy sal jou gelukkig maak, waar jy ook al is.Almal sal vertel hoe goed dit met jou gaan.Die Here sal nie toelaat dat mense wat niks vir jou omgee, jou onder hulle voete vertrap nie.

Lees volledige hoofstuk Psalms 41

Kyk Psalms 41:3 in konteks