Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 40:6 Die Boodskap (DB)

Here, my God, U het wonderlike dinge gedoen.U gee vir ons om. U is heeltemal anders as mense. Daar is niemand soos U nie.Ek het nie genoeg woorde om alles op te noem wat U gedoen het nie.Dit is te veel vir woorde.

Lees volledige hoofstuk Psalms 40

Kyk Psalms 40:6 in konteks