Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 40:3 Die Boodskap (DB)

Hy het my uit die dood opgetel. Dit was of ek in modder weggesak het.Nou is my lewe weer op die regte koers. Ek staan sterk.Hy het weer nuwe blydskap in my lewe gegee.

Lees volledige hoofstuk Psalms 40

Kyk Psalms 40:3 in konteks