Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 35:11 Die Boodskap (DB)

Die mense wat my wil seermaak, staan reg om leuens oor my te vertel.Hulle praat kwaad teen my.Hulle beskuldig my van ’n klomp goed waarvan ek niks weet nie.

Lees volledige hoofstuk Psalms 35

Kyk Psalms 35:11 in konteks