Sing lofliedere om die Here se Naam groot te maak.Julle almal wat Hom dien, prys sy Naam!Dink met respek na oor alles wat Hy doen.Hy is heeltemal anders as mense.