Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 27:1 Die Boodskap (DB)

Die Here help my deur my donkerste krisis.Sy hulp is soos ’n lig wat ’n mens in ’n pikdonker kamer aanskakel. Hy red my.Omdat Hy my help, is daar niks waarvoor ek bang is nie.Die Here beskerm my. Waarvoor sal ek dan bang wees?

Lees volledige hoofstuk Psalms 27

Kyk Psalms 27:1 in konteks