Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 24:1-2 Die Boodskap (DB)

1. Alles op hierdie aarde is die Here s’n.Ja, die aarde self en alles wat daarop leef en beweeg, is Syne.

2. Hy het die aarde op die see en riviere gebou.

Lees volledige hoofstuk Psalms 24