O Here, die koning is baie bly omdat U vir hom gewys het hoe sterk U is, ja, omdat U hom gehelp het om te wen. Daaroor juig hy.