Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 19:3 Die Boodskap (DB)

Alles wat Hy gemaak het, vertel hoe belangrik Hy is. Dis of die een dag met die volgende dag praat en die een nag vir die volgende nag fluister.Hulle dra die boodskap van God se eer en grootheid verder en verder oor.

Lees volledige hoofstuk Psalms 19

Kyk Psalms 19:3 in konteks