Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 16:2 Die Boodskap (DB)

Ek het vir die Here gesê: U alleen is my Heer.U is die heel belangrikste in my lewe.Ek is deel van ’n skare mense wat U dien en eer. Ek is bly as ek tussen hulle is.

Lees volledige hoofstuk Psalms 16

Kyk Psalms 16:2 in konteks