Daardie spul slegte mense vloek links en regs.Hulle is oneerlik.Hulle trap op mense so ver as wat hulle gaan. As hulle praat, is dit slegte dinge om mense te na te kom.