Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 1:3 Die Boodskap (DB)

Daarom is jy soos ’n groot boom wat stewig langs die water staan.Hierdie boom dra op die regte tyd baie vrugte en sy blare bly groen. Sy grootheid skyn helder in alles wat jy doen.Daarom gaan dit baie goed met jou.

Lees volledige hoofstuk Psalms 1

Kyk Psalms 1:3 in konteks