Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 9:1 Die Boodskap (DB)

Ek het die lewe ondersoek en besef dat alles voorafbepaal is. God beheer wyse mense en hulle dade, asook hulle gevoelens van liefde en haat. Niemand weet wat môre of oormôre gaan gebeur nie.

Lees volledige hoofstuk Prediker 9

Kyk Prediker 9:1 in konteks