Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 8:15 Die Boodskap (DB)

Ek het daarom besluit dat wat die mens eintlik nodig het, vreugde is. Niks is beter as om te eet en te drink en die lewe te geniet nie. Dít kan die mens help om die sinloosheid te verwerk van hierdie lewe wat God ons gegee het.

Lees volledige hoofstuk Prediker 8

Kyk Prediker 8:15 in konteks