Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 7:26 Die Boodskap (DB)

Ek het wel iets ontdek wat erger as die dood is. En dit is dat ’n slegte vrou soos ’n valstrik is. Haar hart is soos ’n vangnet en haar hande soos boeie. As God van jou hou, sal jy van haar kan ontsnap, maar die dwaas val in haar strikke.

Lees volledige hoofstuk Prediker 7

Kyk Prediker 7:26 in konteks