Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 7:14 Die Boodskap (DB)

God laat die goeie en die slegte gebeur. Of dit goed of sleg gaan, onthou, albei kom van God af. Niemand weet wat môre of oormôre gaan gebeur nie.

Lees volledige hoofstuk Prediker 7

Kyk Prediker 7:14 in konteks