Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 4:17 Die Boodskap (DB)

Maak seker wat jou motiewe is as jy na die huis van God toe gaan om die Here te dien. Gaan eerder soontoe om te luister en te leer as om soos ’n dwaas offers te bring, maar net mooi niks daarvan te verstaan nie. ’n Dwaas doen en sê net altyd die verkeerde dinge.

Lees volledige hoofstuk Prediker 4

Kyk Prediker 4:17 in konteks