Ou Testament

Nuwe Testament

Obadja 1:3 Die Boodskap (DB)

Jy woon hoog in die berge waar jy veilig tussen die rotse is. Jy het egter in jou hart ook hoogmoedig geraak en jouself ’n rat voor die oë gedraai. Jy het jou wysgemaak dat niemand jou van daar sal kan afbring ondertoe nie.

Lees volledige hoofstuk Obadja 1

Kyk Obadja 1:3 in konteks