Ou Testament

Nuwe Testament

Obadja 1:1 Die Boodskap (DB)

Hier volg wat Obadja gesien het. Hy het gesien die Here het ’n boodskap vir Edom. Die Here het ’n boodskapper uitgestuur om vir die volke te gaan sê: “Kom ons maak reg dat ons teen Edom oorlog kan maak!”

Lees volledige hoofstuk Obadja 1

Kyk Obadja 1:1 in konteks