Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 9:22 Die Boodskap (DB)

Of dit nou twee dae, ’n maand of ’n jaar was wat die wolk bokant die tabernakel gebly het, het nie saak gemaak nie. Solank die wolk daar gebly het, het die Israeliete op die plek bly kamp. Maar die oomblik dat dit opgelig het, het hulle dadelik kamp opgeslaan en agterna getrek.

Lees volledige hoofstuk Numeri 9

Kyk Numeri 9:22 in konteks