Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 9:20 Die Boodskap (DB)

Soms het dit gebeur dat die wolk net vir ’n paar dae op die tabernakel gebly het. Dan het hulle net vir dié rukkie daar gebly. Maar wat ook al die geval was, hulle het altyd op die Here se bevel getrek of gebly.

Lees volledige hoofstuk Numeri 9

Kyk Numeri 9:20 in konteks