Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 9:15 Die Boodskap (DB)

Die dag toe die tabernakel, die tent waar die Here aanbid word, vir die eerste keer opgeslaan is, het daar ’n wolk gekom wat die hele tent soos ’n seil toegemaak het. Die wolk het elke dag en elke nag daar bly hang. Die enigste verskil was net dat die wolk in die aand soos ’n vuur gelyk het.

Lees volledige hoofstuk Numeri 9

Kyk Numeri 9:15 in konteks