Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 9:10 Die Boodskap (DB)

“Sê vir die Israeliete: As een van julle of een van julle kinders onrein geword het omdat julle met ’n lyk in aanraking gekom het, of as iemand dalk op daardie stadium op reis is en nie die seremonie kan bywoon nie, mag hulle nog steeds die Here se paasfees vier.

Lees volledige hoofstuk Numeri 9

Kyk Numeri 9:10 in konteks