Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 8:8 Die Boodskap (DB)

Daarna moet hulle ’n jong bul as offer slag saam met die graanoffer van fynmeel wat met olie gemeng is wat daarby hoort. Slag en offer ook ’n tweede jong bul vir hulle as ’n offer vir hulle sonde.

Lees volledige hoofstuk Numeri 8

Kyk Numeri 8:8 in konteks