Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 8:4 Die Boodskap (DB)

Die hele kandelaar was van verwerkte goud, van die voetstuk af tot by die boonste gedeelte, wat versier was in die vorm van blombloeisels. Aäron het die kandelaar presies gemaak volgens die skaalmodel wat die Here aan Moses gewys het.

Lees volledige hoofstuk Numeri 8

Kyk Numeri 8:4 in konteks