Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 8:12 Die Boodskap (DB)

“Hierna moet die Leviete hulle hande op die twee bulle se koppe sit. Die een bul moet as ’n sondeoffer en die ander bul as ’n brandoffer aan My, die Here, geoffer word om die Leviete se sonde weg te vat.

Lees volledige hoofstuk Numeri 8

Kyk Numeri 8:12 in konteks