Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 5:8 Die Boodskap (DB)

As die persoon wat skade gely het, reeds dood is en nie ander familie het aan wie die skuld betaal kan word nie, behoort die geld aan die Here. Hierdie bedrag moet saam met die ram, wat geoffer moet word as bewys dat die skuldige jammer is oor sy sondes, aan die priester gegee word.

Lees volledige hoofstuk Numeri 5

Kyk Numeri 5:8 in konteks