Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 4:26 Die Boodskap (DB)

asook die gordyne by die ingang van die voorhof en dié wat rondom die tabernakel en die altaar gespan is. Hulle is ook verantwoordelik vir al die voorwerpe wat vir hierdie doel gebruik word, soos toue en penne.

Lees volledige hoofstuk Numeri 4

Kyk Numeri 4:26 in konteks