Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 31:6 Die Boodskap (DB)

Moses het die soldate saam met Eleasar se seun Pinehas gestuur om te gaan veg. Hulle het van die spesiale voorwerpe saamgevat wat hulle in die tabernakel gebruik het om God te dien en ook die trompette waarmee hulle seine aan die soldate kon gee.

Lees volledige hoofstuk Numeri 31

Kyk Numeri 31:6 in konteks