Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 31:50 Die Boodskap (DB)

Daarom bring ons nou ook ons bydrae aan die Here uit die kleiner artikels wat elke man vir homself gevat het: goue kettinkies, armbande, ringe, oorringe en halssnoere. Dit is ons manier om vir die Here dankie te sê dat Hy ons lewe gespaar het en om ekskuus te sê vir al ons sondes.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 31

Kyk Numeri 31:50 in konteks