Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 31:21-23 Die Boodskap (DB)

Eleasar het toe vir die soldate gesê: “Die Here het vir Moses beveel: Alle oorlogsbuit wat hitte kan verduur, soos goud, silwer, brons, yster, tin en lood, moet eers met vuur skoongebrand word en daarna met reinigingswater skoongewas word. Daarna is dit skoon en aanvaarbaar voor die Here. Alles wat nie met vuur skoongemaak kan word nie, moet net met reinigingswater gewas word.

Lees volledige hoofstuk Numeri 31

Kyk Numeri 31:21-23 in konteks