Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 30:14 Die Boodskap (DB)

As hy egter nie teen die volgende dag, nadat hy van die belofte of eed gehoor het, beswaar maak nie, moet sy haar beloftes nakom. Want as hy stilbly, dan keur hy haar beloftes aan die Here goed.

Lees volledige hoofstuk Numeri 30

Kyk Numeri 30:14 in konteks