Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 30:12 Die Boodskap (DB)

Maar as haar man dit nietig verklaar, is die beloftes wat sy gemaak het, ongeldig. Die Here sal dit nie teen haar hou nie omdat haar man haar gekeer het om te doen wat sy belowe het.

Lees volledige hoofstuk Numeri 30

Kyk Numeri 30:12 in konteks