Dan moet julle ook ’n bokram offer as ’n sondeoffer om vergifnis te vra vir die volk se sonde. Die gereelde daaglikse brandoffers moet ook nog gebring word.