Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 29:11 Die Boodskap (DB)

Dan moet julle ook ’n bokram offer as ’n sondeoffer om vergifnis te vra vir die volk se sonde. Dit is bo en behalwe die gewone sondeoffer wat julle bring om vergifnis te vra vir julle sonde, asook die brandoffers met die graan- en drankoffers.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 29

Kyk Numeri 29:11 in konteks