Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 28:24 Die Boodskap (DB)

Julle moet ook vir die volle sewe dae ’n kosoffer bring wat vir die Here verbrand kan word, want dit is die offers waarvan Hy hou en wat Hy aanvaar. Hierdie offers word geoffer bo en behalwe die gereelde brandoffer en die drankoffer.

Lees volledige hoofstuk Numeri 28

Kyk Numeri 28:24 in konteks