Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 28:17 Die Boodskap (DB)

Op die volgende dag begin die fees van die brood wat sonder suurdeeg gemaak word. Die fees hou sewe dae lank aan en vir hierdie sewe dae mag julle net brood sonder suurdeeg eet.

Lees volledige hoofstuk Numeri 28

Kyk Numeri 28:17 in konteks