Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 27:1-2 Die Boodskap (DB)

Daar was ’n man met die naam Selofgad. Hy was ’n seun van Gefer, die seun van Gilead, die seun van Makir, die seun van Manasse, die seun van Josef. Selofgad het vyf dogters gehad. Hulle name was Magla, Noa, Gogla, Milka en Tirsa.Op ’n dag het hierdie dogters na Moses en Eleasar toe gekom waar hulle saam met die leiers van die volk en al die ander Israeliete by die tent van die Here in ’n vergadering was.

Lees volledige hoofstuk Numeri 27

Kyk Numeri 27:1-2 in konteks