Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 24:1-2 Die Boodskap (DB)

1. Teen hierdie tyd het Bileam besef dat die Here die Israeliete wil seën met sy goedheid. Daarom het hy nie soos die vorige kere eenkant toe gegaan om te hoor of die Here iets anders wil sê nie. Al wat hy gedoen het, was om om te draai en na die woestyn se kant toe te kyk.

2. Toe hy die Israeliete se kamp so voor hom sien met al die stamme so bymekaar, het God se Gees oor hom gekom,

Lees volledige hoofstuk Numeri 24