Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 23:10 Die Boodskap (DB)

“Wie kan Jakob se kinders en kleinkinders tel? Hulle is ontelbaar. Wie kan probeer om selfs ’n kwart van Israel se mense te tel? Dis heeltemal onmoontlik. “Ek wens ek kan eendag doodgaan as iemand wat gedoen het wat God vra. Mag my lewe soos hierdie volk s’n eindig.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 23

Kyk Numeri 23:10 in konteks