Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 22:25 Die Boodskap (DB)

Toe die donkie die Engel van die Here daar sien staan, het hy probeer om tussen die Engel en die muur deur te skuur. In die proses het hy Bileam se voet teen die muur vasgedruk. Bileam was kwaad en het weer die donkie geslaan.

Lees volledige hoofstuk Numeri 22

Kyk Numeri 22:25 in konteks