Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 22:12 Die Boodskap (DB)

“Moenie saam met hulle gaan nie,” het God vir Bileam gesê. “Jy mag nie ’n vloek oor hierdie volk uitspreek waarin jy sê dat Ek hulle moet straf nie, want Ek het hulle alreeds met my goedheid geseën.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 22

Kyk Numeri 22:12 in konteks