Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 20:17 Die Boodskap (DB)

Ons vra toestemming om deur u land te trek. Ons sal nie deur u landerye of die wingerde trek nie. Ons sal nie eens water uit julle putte skep om te drink nie. Ons sal op die grootpad bly, die een wat die Koningspad genoem word, totdat ons deur u gebied is.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 20

Kyk Numeri 20:17 in konteks