Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 2:31-34 Die Boodskap (DB)

31. Die totaal van die troepe onder leiding van Dan is altesaam 157 600 soldate. Hierdie stamme moet laaste trek.”

32. Dit was dan die totaal van al die Israeliete, volgens hulle families. Al die geteldes in die kampe, ingedeel in verskillende leërafdelings, was 603 550 soldate.

33. Soos die Here vir Moses beveel het, is die Leviete se getalle nie hierby ingereken nie.

34. Die Israeliete het presies gedoen wat die Here vir Moses gesê het. Hulle het elkeen by hulle eie vlag kamp opgeslaan en dit saamgedra as hulle weer weggetrek het. Elke stam was ook ingedeel volgens hulle familiegroepe.

Lees volledige hoofstuk Numeri 2